Delta Burke

Delta Burke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Delta Ramona Leah Burke
Geboorte 30 Julie 1956 (1956-07-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Delta Burke (gebore 30 Julie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent What Women Want (2000) en in die televisiereekse Designing Women (1986), Women of the House (1995), en Any Day Now (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy